|
Sodra jy die take voltooi het, begin my harde werk. Jou kunswerk, aanbieding en LSM-data sal onafhanklik en relatief tot ander deelnemers deeglik geanaliseer word. Die doel van die analise is om unieke en gemeenskaplike patrone onder die deelnemers aan die navorsing te identifiseer. |
|
|
Jou werk sal met die hulp van ’n sielkundige geanaliseer word. |
|
|
Wanneer die navorsing voltooi is, sal jy uitgenooi word na ’n skemerpartytjie waar jy die bevindings saam met ons kan besigtig en kan ondersoek. |